DIENSTE EN TYE:
Oggend Dienste
Januarie tot April
en
September tot Desember
[Somer]
9:00
Mei tot Augustus
[Winter]
9:30
Aand Dienste
18:00
Voorsang begin om 17:30.
Daar is geen aanddiens op die eerste Sondag van elke maand nie.
ALGEMENE INLIGTING
KERKKANTOORURE:
Maandae tot Donderdae
8:00 tot 13:00
Sondagoggend
30 minute voor en na die Erediens
BANKBESONDERHEDE
Rekeningnaam:
NG Moedergemeente
Bank:
ABSA
Rekeningnommer:
1090 580 015
Verwysing:
Voorletters, Van en Dankoffer
GELEENTHEIDS REËLINGS
-
HUWELIK REËLINGS
Bespreek die datum asseblief vroegtyding met beide die Leraar en kerkkantoor (verkieslik vier maande voor die tyd).
-
DOOP REËLINGS
Doopouers moet ten minste een maand voor die doop hul Ouderling, sowel as die Kerkkantoor, kontak. Skakel ook direk met die Leraar vir ‘n doopgesprek.
-
SIEKTE REËLINGS
Stel asseblief u Ourderling/die Leraar in kennis. Alternatiewelik, kan die Kerkkantoor gedurende kantoorure gekontak word.
-
BEGRAFNIS REËLINGS
Die volgende reëlings m.b.t. verversings by begrafnisse word bevestig:
-
die gesin stel die Leraar in kennis van ‘n afsterwe;
-
die Leraar stel die Kerkkantoor in kennis;
-
die leidster van die betrokke wyk word in kennis gestel deur die Kerkkantoor – indien die betrokke wyk of blok nie die begrafnis kan behartig nie, sal Susan Basson gekontak word om die gemeente te nader;
-
indien vleis verlang word, moet dit asseblief self deur die betrokke familie voorsien word;
-
die blomme (vir die kus en tee na afloop van die erediens) word self deur hetsy die begrafnisondernemer of betrokke familie gereël.
-
MUUR VAN HERINNERING REËLINGS
Besoektye soos per kantoorure.